🌾 Nie net 'n stop nie — 'n ervaring!
Springkaan padstal

Springkaan padstal

Die mooiste padstal in die Karoo

📍 Noord-Kaap
[ WAT JY HIER SAL KRY ]

Goeie Dinge, Daagliks Versamel

🪵
Houtwerk & Dekor
🥕
Vars Produkte
🥩
Biltong & Droëwors
🧀
Suiwelprodukte
🍖
Boerewors & Vleis
🍯
Konfyt & Preserve
Koffie & Drankies
🥖
Gebakte Goedere
[ WIE ONS IS ]

Ons Storie

⭐ Bekend vir: Geroosterde Toebroodjies 🍷 Dranklisensie 🛝 Speelplek 🍽️ Restaurant / Kafee

Ons is halfpad tussen Bloemfontein en die Kaap. Kom stop hier en herlaai! Ons het n heerlike speelplek vir die kinders terwyl ma en pa kan ontspan!

Besig om na te gaan…
Maandag Gesluit
Dinsdag 08:00 – 17:00
Woensdag 08:00 – 17:00
Donderdag 08:00 – 17:00
Vrydag 08:00 – 17:00
Saterdag 08:00 – 13:00
Sondag Gesluit
LIGGING VERKRY

📍 KONTAK ONS

LAT -31.46194 · LNG 21.29749
🪨 GRONDPAD — MAAK VAS! 🏠 KLIP GEBOU
🚀 EK IS OP PAD!
💬 0826818712
Powered by debrakke.com · Padstal Builder
💬